COCA COLA KOEK
 – 4aKid

COCA COLA KOEK – 4aKid

4akid.co.za

'n Heerlike klam sjokoladekoek met 'n sweempie Coca Cola

View Original

Share this recipe:

Ingredients

  • 1 koppie Coca Cola (regte ding, nie dieet nie)
  • 1/2 koppie olie
  • 1 teelepel koeksoda
  • 3 Eetlepels kakao
  • 1 teelepel vanielje
  • 1/2 koppie karringmelk
  • 1/2 teelepel sout
  • 2 koppies suiker
  • 1 stok botter (125g of 1/4 pond)
  • 2 koppies meel
  • 2 eiers

More Like This