HOENDERMAALVLEIS EN ROOIKOOL "TACO'S" - Your Recipe Blog

HOENDERMAALVLEIS EN ROOIKOOL "TACO'S" - Your Recipe Blog

yourrecipeblog.com

HOENDERMAALVLEIS EN ROOIKOOL "TACO'S"

View Original

Share this recipe:

Ingredients

  • 500 g grof gemaalde hoendermaalvleis
  • 1 teelepel droë roosmaryn
  • 6 gekleurde baba soetrissies, opgekerf
  • 1 medium ui, opgekerf
  • 2 ferm medium tamaties, opgekerf
  • 1 pak spriet uie, opgekerf
  • 1 blikkie Rhodes heelpit mielies in water, gedreineer
  • 2 eetlepels gedroogde knoffelvlokkies
  • 3 eetlepels suurlemoensap
  • sout en peper na smaak
  • 0,5 teelepel fyn naeltjies
  • 0,25 teelepel fyn nutmeg
  • 0,25 teelepel fyn gemmer
  • 1 koppie grof gerasperde Cheddar kaas
  • 5 ferm rooikoolblare
  • Hoender - Chicken
  • Ligte etes - Light meals

More Like This