DRUKPOT LAMSKERRIE - Your Recipe Blog

DRUKPOT LAMSKERRIE - Your Recipe Blog

yourrecipeblog.com

DRUKPOT LAMSKERRIE

View Original

Share this recipe:

Ingredients

  • 1 ui, grof gekap
  • 2 teelepels knoffel en gemmer
  • 2 eetlepels kerriepoeier
  • 1 eetlepel borrie
  • 1 teelepel fyn komyn
  • 1 teelepel gedroogde koljander
  • 750 g lamsvleis (ek het dit by die slagter gekoop as “lamb potjie”)
  • 1 blikkie klappermelk
  • 3 eetlepels appelkooskonfyt
  • ½ koppie water
  • sout en swartpeper
  • 2 geskilde aartappels, in blokkies gesny
  • 250 g botterskorsie, in blokkies gesny
  • 200 g mielies in water, halwe blikkie
  • Drukkoker - Pressure Cooker

More Like This